This blog will probably be bi-lingual…
Wel hier is dit nou…
Die digitale weergawe van goeters wat deur die gange van my gedagtes gaan soos bevind word in die normale omgang met elke dag…
to whom it may concern…
such as the violation of our current reality exists, we may as well be non-conforming to its subtle gestures
sommige bespeurings mag dalk die normale uitdaag